2 April 2016
Ken jou vyand
Dit is 'n fout om sy bestaan te ignoreer en 'n selfs groter fout om die impak en invloed te onderskat wat hy op die lewens van diegene wat jy liefhet, kan h. Jesus was goed voorberei...
Artikels wat geloof, hoop en wysheid nader bring
Verken onlangse skrywes, soek volgens tema, of laat ons vir jou iets betekenisvol uitlig. Alles hier is netjies gegroepeer sodat die Artikels-blad voel soos deel van die nuwe tema, nie soos los kortkodes nie.
Dit is jammer dat daar tussen ons kinderdae en ons volwasse lewe soms 'n stuk verlies plaasvind...
1. Inleiding Dit was die eerste maal dat die Algemene Sinode in die Oos-Kaap gehou is. Die...
Is dit dalk 'n eietydse vervulling van Jesus se opdrag om 'die ander wang te draai en jou...
Ek wens soms ek kan so 'n 'before and 'after prentjie van myself teken, waar die 'before totaal...
Here, ek wil nie net bloot 'n Christelike skildery skilder nie. Here, wys vir my wat U wil...
Die ervaring van ons eie onrein hart, maak dat ons bang is vir God. Ons eie tekortkominge laat...
Terwyl ons ons motors bestuur, laat ons ander padgebruikers bestuurders sowel as voetgangers respekteer. Almal wil graag...
TROUESVoornemende huwelikspare moet vroegtydig ( 4 maande voordie tyd) met een van die leraars in verbinding tree om die...
Dan weet ons ook dat die gewone lewenswinde mos 'n manier het om aan ons te skuur en...
Nuutste Artikels
Blaai deur die mees onlangse artikels uit ons gemeente se publikasies.
Laat H die groeiwerk doen!
Net die Gees van God kan mense se harte regtig verander. Net die Heilige God self kan in ander se…
Wanneer begin die erediens?
Die regstreekse preekuitsending begin om 09:00. Jy kan dit ophttps://www.ngvishoek.co.zase tuisblad vind. Dit is ook beskikbaar op Youtube byhttps://www.youtube.com/c/ngvishoek. Asook…
Ek vra U....Weerhou My
Agur, 'n wyse man uit Noord-Arabi, bespreek in hierdie hoofstuk hoe klein die mens voor God is en dat sy…
Hoekom het God toegelaat dat Satan bestaan?
Hierdie vraag is moeilik en kom dikwels uit 'n regte verwarring oor God se karakter en planne. Christene dink hieroor…
NG ring vaar uit oor kerk se Belhar-besluit
In die besprekingsdokument, gerig aan 'alle leraars van die vier gereformeerde Afrikaanse susterskerke, skryf Louis Trichardt hulle het dit vernaam…
Eenvoudiger
'n Eenvoudiger lewensritmes het te make met 'n paar lewensbelangrike feite:God is stiltevrede met my!'n Eenvoudiger lewe begin met die…
Hoe vergewe God my sondes?
2. Tweedens hoe gou vergewe God ons sondesJesus het vir die sondes van die hele wereld oor alle tye gesterf…
Moet 'n vrou haar aan haar man onderwerp?
Onderdanigheid is 'n natuurlike reaksie van 'n liefdevolle leierskap. Wanneer 'n man sy vrou lief het soos Christus Sy kerk…
Wette en strawwe
Wat was die basis van die denke oor wette in die omgewing waar die Bybel geskryf is, veral die Ou…