2 April 2016
BY WYSE VAN SPREKE
Toe ek weer bykom is ek in my kombuis. En nou, wat nou? My half-vol waentjie staan iewers in die winkel en daar is nog steeds geen geskenke onder die boom of kos op die stoof nie. Ek...
Artikels wat geloof, hoop en wysheid nader bring
Verken onlangse skrywes, soek volgens tema, of laat ons vir jou iets betekenisvol uitlig. Alles hier is netjies gegroepeer sodat die Artikels-blad voel soos deel van die nuwe tema, nie soos los kortkodes nie.
Tydens Jesus se relatiewe kort fisiese optrede hier op aarde, baie lank gelede, het Hy kom wys hoe...
Tog vertel die Johannes-evangelie dat die oorkant reeds deurgebreek het na ons kant toe. Jesus het God se...
Vrae oor demone of bose geeste kan angstig of ontstellend voel, maar Christenskap gee duidelike, troosvolle en hoopvolle...
Volg nuus oor die sinode gerus op Kerkbode se webblad (www.kerkbode.co.za) sowel as Facebook en Twitter. Nuus word...
Die gewilde steun vir die moord op Arabiere wat hulle tot die Christendom bekeer, voorspel niks goeds nie....
Terwyl dinge steeds hooploos is, dink hy terug aan die verloop van sy lewe. Hy dink aan die...
Tog is Jesus se roeping aan alle gelowiges presies dieselfde. Sy roeping is tegnies net twee woorde lank:...
Familie was altyd ver en meestal oningelig. Sommige wou nie weet nie. Koskaste was gewoonlik leeg. Mamma moes...
John Stevens Henslow (1796 1861)Henslow was 'n akademikus met 'n wye belangstelling. Nadat hy in 1818 afstudeer het, het...
Nuutste Artikels
Blaai deur die mees onlangse artikels uit ons gemeente se publikasies.
Wanneer jou verf afval
Dan weet ons ook dat die gewone lewenswinde mos 'n manier het om aan ons te skuur en ons oor…
As vandag jou laaste dag was
Ons word so gedryf en gekondisioneer om "onsself te verbeter" dat ons selde stilstaan om te waardeer wat ons het.…
My God my God, waarom het U my verlaat?
Moet dit asseblief nie ligtelik opneem nie. Wat hier gebeur is meer as wat woorde kan beskryf. Ons moet almal…
Hy wl saam met jou gaan!
Hy wag aset ware in sy liefdevolle goedheid dat ons na Hom sal roep en weer na Hom sal terugkeer.…
Figuurlike Genesis wen veld in VSA
Daarbenewens het prof. Francis Collins, een van Amerika se beroemdste wetenskaplikes en 'n evangelistiese Christen, hom geskaar by Christene wat…
Jesus-mense leef ander se seerkry raak
Die wrede moord op Johannes die Doper, ontstel Jesus so, dat Hy Homself afsonder op 'n stil plek sy hart…
Histerie as navorsing Bybel weerl
Evolusie word vandag wereldwyd as 'n feit aanvaar. Waarom bedryf sommige gelowiges volstruispolitiek en hang randeier-wetenskaplikes aan wat dit kamtig…
Die klere van die ho priester (Deel 7 van 7)
Sommige beweer hulle was twee edel gesteentes wat saam met die ander 12 gesteentes in die Borstas gedra is. Party…
Bybel het taal t laat blom
Hy se op sy beurt het dit gelei tot 'n ontploffing in die Afrikaanse letterkunde, insluitende boeke, tydskrifte en liedere.'Die…