2 April 2016
Mislukking
Wat ons egter uit die oog verloor, is dat elke mislukking of teleurstelling 'n geleentheid is vir persoonlike en geestelike groei........as jy besluit om met 'n leerbare gees op jou mislukkings te reageer!. Ek lees van 'n man,...
Artikels wat geloof, hoop en wysheid nader bring
Verken onlangse skrywes, soek volgens tema, of laat ons vir jou iets betekenisvol uitlig. Alles hier is netjies gegroepeer sodat die Artikels-blad voel soos deel van die nuwe tema, nie soos los kortkodes nie.
Genesis 2:24,25 se 'n man sal sy pa en ma verlaat en saam met sy vrou lewe en...
Jy hoef NIE God se guns te soek NIE, Hy bederf jou met al sy goedheid onvoorwaardelik, omdat...
Dikwels is ek ook agter die skerms ingelig oor mense wat huweliksprobleme het, of wat in sonde geval...
Nie net die verhouding met God nie, maar ook die met familie word weer heel dikwels tydens...
Hierdie vraag kom dikwels op wanneer ons iemand verloor het wat ons baie liefhet. Die Bybel se nie...
Jesus Christus is ook die enigste waarheid ten opsigte van verlossing. Hy onderskei alle Christene se ware God...
Dis niks nuut in die bestaan van die mensdom nie, en die skuld rus ewe swaar op die...
As deel van ons voorgee in die lewe het ons minstens die hulp van ander mense rondom ons...
Ons het te vroeg weggetrek vir die 2 petrolstasies waar ons wou diesel ingooi in Clanwilliam en die...
Nuutste Artikels
Blaai deur die mees onlangse artikels uit ons gemeente se publikasies.
God heers steeds!
Die sewende trompet kondig aan dat God, wat nog altyd as koning geheers het, nou deur een en almal as…
As 'n kind net kon praat
Mal 2:16Die Here die God van Israel se Hy haat egskeiding. Egskeiding is niks anders as geweld nie, se die…
Is jou woorde salf of suur?
'Maar, se sommige, 'ek vloek nie rrig nie. Ek gebruik onskuldige woorde soos 'Flip it! of 'Daai vrekken ou, of…
Krisis kom vir le kerke
Maar volgens die jongste statistieke in die 2014-jaarboek van die Nederduitse Gereformeerde Kerke het die NG Kerk verlede jaar meer…
Weier om baba te doop
AntwoordProf Francois Malan antwoord:Die doop is die uiterlike teken van die verbond wat God maak met sy kinders en met…
Die onvergeeflike sonde
Daar is net een onvergeeflike sonde waarteen Jesus ons waarsku.Sommige skrifgeleerdes het beweer dat Jesus van Belsebul (Satan) besete is…
God soek j erg!
Kom ons kyk wat het by die fontein by Sigar tussen Jesus en die Samaritaanse vrou gebeur: Jesus, die Jood,…
Bid Meer, Praat Minder
'n Sagte plekkie vir IsraelOom Angus was twee keer verlede jaar na Israel een keer om die Loofhuttefees by te…
Bybelwaardes kan saamsnoer
'n Basiese vraag is of die Westerse kultuur primr deur die Christelike geloof en waardes be'nvloed en gevorm is.Die omgekeerde…