2 April 2016
Die huweliksonthaal
Terwyl die orkes speel, het ons ons altyd verkyk aan die ou mense wat wals en kruiwa stoot. Later as jy doodmoeg was het jy sommer daar voor die luidsprekers neergeval en net daar geslaap met die doef-doef...
Artikels wat geloof, hoop en wysheid nader bring
Verken onlangse skrywes, soek volgens tema, of laat ons vir jou iets betekenisvol uitlig. Alles hier is netjies gegroepeer sodat die Artikels-blad voel soos deel van die nuwe tema, nie soos los kortkodes nie.
Voorts glo ek dat die toestand in ons land tans uitroep na 'n effektiewe strafstelsel om dinge net...
Ek loof die kerke vir hul deursigtigheid oor hul getallesituasie, maar is ongemaklik met die eensydige fokus in...
DEMOGRAFIE HOE LYK ONSGeografies gesproke is Vishoek die buurdorp van Simonstad en die tweede laaste kusdorp op...
Gen 49:17 Laat Dan 'n slang wees op die weg, 'n horingslang op die pad, wat die perd...
Baie mense vra oor die Kruistogte of die Inkwisisie as voorbeelde van hoe Christenskap in die geskiedenis verkeerd...
Thomas is die beeld van alle mense se ongeloof. Jesus het Homself gemanifesteer met die breek van die...
Gemeet met 'n goue meetstok, se kosbaar is jy! Simbolies beteken dit dat jy aan God behoort en...
Dieselfde opdrag word in Levitikus 19:33-34 herhaal. Trouens, sulke mense moet behandel word asof hulle gebore Israeliete is....
Vernietiging en pessimismeDie Eerste Wereldoorlog het Europa egter vernietig. 'n Hele generasie jongmans het in di wreedaardige loopgraafoorlogvoering...
Nuutste Artikels
Blaai deur die mees onlangse artikels uit ons gemeente se publikasies.
Polish en roes...
Brak water is nie goed vir ankers nie.Sy is 'n spreekwoordelike skip wat swaar trek aan 'n anker met onewe…
Die tabernakel, 'n tipe van nuwe testament aspekte (#1v10)
Dit was God wat hier met Moses gepraat het hy moes die Tabernakel bou presies soos God hom beveel het…
A2J Uitreik: Loeriesfontein Deel 1 28-30 Junie 2014
By die koshuis aangekom is dit afpak, kamers kry en die minder goeie nuus daar is nie warm water nie.…
Raakvat woorde uit Spreuke
Ek glo enige mens wat Spreuke lees sal saamstem dat jy al hierdie waarhede vandag net so kan toepas soos…
Pastorale brief oor die belydenis van Belhar en die kerkherenigingproses
Oor die herenigingsproses van die NG Kerkfamilie het die sinode onder andere besluit dat ons graag sal wil sien dat…
Die Pad Na Herstel
Ons gevalle heldOnlangs was die internasionale nuus vol van die tragiese verhaal van Suid-Afrikaanse paralimpiese kampioen, Oscar Pistorius, wat aangekla…
Gerieflik afgestomp, of nie!
Stephan Joubert'Comfortably numb. Hierdie titel van 'n bekende rock-liedjie uit die vorige eeu bly my by. Dit gebeur met baie…
Kommer oor nuwe hoofregter se godsdienstige sinspelings
Die dagblad Beeld skryf in 'n hoofartikel hoofregter Mogoeng het by tye soos 'n politikus en leke-prediker geklink pleks van…
Van der Bijl
Hulle is sedertdien lidmate van NG Kerk Vishoek. Jasper is gebore in Centurion (23 Junie 1980) en het ook daar…