2 April 2016
Stephan Joubert: Reflekteer Oor Sy Geloof
Wat is vir jou die wonderlikste van ChristenskapAs jy eers iets snap van verlorenheid, verstaan jy wat die nuwe lewe wat Christus alleen gee, is. Dat God my gered het om Christus ontwil toe ek teen die Hemel...
Artikels wat geloof, hoop en wysheid nader bring
Verken onlangse skrywes, soek volgens tema, of laat ons vir jou iets betekenisvol uitlig. Alles hier is netjies gegroepeer sodat die Artikels-blad voel soos deel van die nuwe tema, nie soos los kortkodes nie.
Ons wil werklik 'n beroep op president Zuma (en alle ander politieke leiers) doen om hierdie opportunistiese misbruik...
Job is ook tot die uiterste beproef: die vroom en opregte Job verloor al sy besittings, en al...
Dit het prof Adrio K'nig, gesaghebbende sistematiese teoloog en vir veertig jaar dosent by Unisa, genoodsaak om...
Jesus het so baie gegeeOns wat Jesus Christus as Heer en Redder die grootste geskenk ooit ...
Sy skryf oor hulle reaksie: Before long, the entire class was smiling. 'Really she heard whispered. 'I never...
Dit mag dalk vreemd klink dat God wil h ons moet Hom aanbid; amper asof Hy aandag nodig...
Ons weet nou hoekom weerlig, donder, en wind plaasvind (dis nie omdat god, Zeus, Jupiter of Thor kwaad...
Christene moet leer dink' - vies De Vries 2010/11/03 07:46:26 AM Kaapstad. Die komediant Casper de...
Hoe kan ek weet dat ek 'n egte Jesus-mens is? Eers moet ek baie goed besef dat ek...
Nuutste Artikels
Blaai deur die mees onlangse artikels uit ons gemeente se publikasies.
Is Facebook en Twitter slegs die uithangplek vir digitale straatvegters en self-verliefdes?
Ongetwyfeld vind selfverliefdheid op doelbewuste en subtiele maniere uitdrukking op Facebook of Twitter. Facebook word veels te maklik 'n sosiale…
My wenslysie vir die Here
Daar is veral twee goed wat gebeur: Eerstens vind daar 'n suiwering in die hoofstroom kerke plaas. In die NG…
Waar kom die huwelik vandaan?
Sien ook Gen 2:241Kor 7:1-11 Met betrekking tot die dinge waaroor julle aan my geskryf hetdit is goed vir 'n…
DIE JOODSE HUWELIKSTELSEL (Deel 2 van 6)
Dit is ook gedurende hierdie tydperk dat die bruidegom weggaan en plek gaan voorberei ( huis bou) vir sy bruid.…
Goeie maniere begin by my
Toe glip my herinneringe vir 'n oomblik selfs by tant Emsie verby tot by Aristofanes doer in die 4de eeu…
Die gemeente
DEMOGRAFIE HOE LYK ONSGeografies gesproke is Vishoek die buurdorp van Simonstad en die tweede laaste kusdorp op pad na Kaappunt.…
Evangelisasie in Sy naam
Hoeveel mense poog nie om 'n geestelike dors te les deur middel van die fisiese nie? 'n Gebrek aan vrede…
Noord van ons hart gebeur 'n wonderlike brein
Dit is ongeveer 'n driekwart vierkante meter groot as ons dit sou ooprol. Ons brein gebruik die ekwivalent van enigiets…
Afrikaanses is glo 'l minder gelowig
'Afrikaanssprekendes is nog ietwat meer godsdienstig, maar daar is nie meer 'n beduidende verskil nie, het prof. Lawrence Schlemmer, een…