Ons weet nou hoekom weerlig, donder, en wind plaasvind (dis nie omdat god, Zeus, Jupiter of Thor kwaad is nie). Ons weet dat die aarde om die son wentel en nie andersom nie. Met ons nuwe kennis maak kerke nou gebruik van weerligafleiers, en nie meer gebed nie, die ou “mind set” werk nie meer nie.
Kom ons soek saam na antwoorde die “gaping” is besig om al hoe kleiner te word.
Bron: nuus24 blog.