2 April 2016
Breek die spanning by jou kinders
Nou ja, ek het verseker ook nie die antwoord nie!! Maar ek dink tog dat kinders geweldig baie spanning by hulle ouers erf, en iewers het dit 'n negatiewe impak. Daarom wil ek vandag vra: wat kan ons...
Artikels wat geloof, hoop en wysheid nader bring
Verken onlangse skrywes, soek volgens tema, of laat ons vir jou iets betekenisvol uitlig. Alles hier is netjies gegroepeer sodat die Artikels-blad voel soos deel van die nuwe tema, nie soos los kortkodes nie.
Die Hemelvaart van Jesus Christus as Seun van God is een van die groot gebeurtenisse wat nie altyd...
Desperate worsteling Natuurlik begin genesing met belydenis aan God en om tyd in Sy teenwoordigheid te bestee. Tog...
Jose, woon in 'n dorpie met nagenoeg 5000 Bagingi-mense 'n etniese groep van die Samastam. As...
Sondag Fraserburg lyk nog baie dieselfde as 'n jaar terug. Tog is daar veranderinge met ~300 HOP huise...
In Galasirs 3:28 lees ons byvoorbeeld: 'Dit maak nie saak of iemand Jood of Griek, slaaf of vry,...
'n Mens sien nou dinge gebeur wat jy nie 'n geslag gelede sou gedink moontlik is nie,...
Dit is op hierdie dae wat ons vrouens gewoonlik 'n bietjie ekstra moeite met onsself doen. Jy...
Vers 24: 'Maar soos die gemeente aan Christus onderdanig is, so moet die vroue dit ook in alles...
Luk 16:10-13"Wie in die kleinste dinge betroubaar is, is ook in die groot dinge betroubaar; en wie in...
Nuutste Artikels
Blaai deur die mees onlangse artikels uit ons gemeente se publikasies.
Die seen van onsekerheid
Wat ons land vanjaar nodig het, is mense met soepelheid 'n stabiliteit. Ons kan dit as 'gesonde sekerheid, of eerder…
Het Jesus wrklik opgestaan?
Om, as jy regtig dood is, uit die dood 'op te staa'n?, is wetenskaplik gesproke onmoontlik. Maar as ons Jesus…
Hoe word iemand 'n Christen (of word 'gered)?
Om 'n Christen te word, ook bekend as 'gered word, is eintlik eenvoudig, baie persoonlik, en verander jou hele lewe.…
Die Godstad: waar Hy alles gee en oor alles tevrede is
Wel, vir inwoners van die Godstad, is alles in die lewe volkome in plek! En wel om die volgende redes…
Hartoorplanting
Eseg 36:21-3521 Ek is begaan oor my heilige Naam wat oneer aangedoen word deur Israel onder die nasies waar hulle…
Gee vir my van daai rooi goed
Gen. 25:19-34Hier volg besonderhede oor Isak seun van Abraham: Abraham was Isak se pa, en toe Isak veertig jaar oud…
Jy mag nie valse getuienis gee nie.
Soos Mark Twain tereg opgemerk het: 'n Leuen kan al halfpad om die aarde wees, terwyl die waarheid nog sy…
Die huweliksonthaal
Terwyl die orkes speel, het ons ons altyd verkyk aan die ou mense wat wals en kruiwa stoot. Later as…
Wille en Elize 18-3-2011
Maart 2011Beste Vriende,Net 'n paar gedagtes en versoeke vir gebed asb. Die eerste termyn van die jaar is verby en…