2 April 2016
Hy hou jou vas byt vas!
Sulke gedaan-voel-tye slaan ons heel dikwels na 'n ontstellend emosionele of fisieke harde tyd wanneer die lewe, gebeure of mense elke greintjie energie uit ons geput het. En hierdie muur-van-moegheid kan ons enige tyd van die jaar tref,...
Artikels wat geloof, hoop en wysheid nader bring
Verken onlangse skrywes, soek volgens tema, of laat ons vir jou iets betekenisvol uitlig. Alles hier is netjies gegroepeer sodat die Artikels-blad voel soos deel van die nuwe tema, nie soos los kortkodes nie.
2. WERKSWYSE. Ons onderskei in 'n GESTRUKTUREERDE (formele werkswyse) en 'n ONGESTRUKTUREERDE (informele wyse) werkswyse. Onder GESTRUKTUREERD...
5:26 God is die bron van alle lewe (Ps 36:10). Omdat die Seun aan die Vader gelyk is,...
Elke nou en dan het een van die kinders hardop giggel van opgewondenheid terwyl hulle onder mekaar gesels...
Bybel as die enigste waarheidDie waarheid sluit onwaarheid uit, maar dit beteken nie onverdraagsaamheid nie. As ek sou...
Dit is op hierdie dae wat ons vrouens gewoonlik 'n bietjie ekstra moeite met onsself doen. Jy...
Geloof en hoop in die 'God van hoop maak so iets moontlik. En toe begin dit boonop re'n...
Skynheiligheid, se Burger, was vir Jesus 'n veel groter probleem as onheiligheid. Vir onheiliges, soos die vrou wat...
Dis vandag sy tweede dag en ek voel weer teer, maar om 'n heel ander rede. Ek is...
Charl Bredell 'Wie wil aan M eise stel dat Ek iets aan hom verskuldig is? Alles onder...
Nuutste Artikels
Blaai deur die mees onlangse artikels uit ons gemeente se publikasies.
Die klere van die ho priester (Deel 7 van 7)
Sommige beweer hulle was twee edel gesteentes wat saam met die ander 12 gesteentes in die Borstas gedra is. Party…
Om vir jou beginsels te leef, vra meer as om as vrywilliger 'n paar kospakkies uit te deel
Enduit was hy getrou aan homself. Soos die hooffiguur in een van my voorgeskrewe boeke op skool, Bart Nel, het…
Die Pad Na Herstel
Ons gevalle heldOnlangs was die internasionale nuus vol van die tragiese verhaal van Suid-Afrikaanse paralimpiese kampioen, Oscar Pistorius, wat aangekla…
Derde van SA kinders verloor onskuld al op 14
Navorsers het bevind hoewel kinders van 12 tot 17 jaar baie blootstelling kry aan inligting oor seksualiteit en MIV/vigs, is…
Om vrugte te dra
In die gelykenis van onvrugbare vyeboom leer ons egter iets totaal anders. Hierdie vyeboom staan in die eienaar se wingerd…
12 Huweliks-moordenaars
TE VEEL VERPLIGTINGE EN FISIESE UITPUTTINGHierdie toestand kan nogal aansteeklik wees; veral by jong paartjies wat hul bes probeer om…
Jou uitverkore plek in God se werk
Ons het reeds die punt bereik dat niemand skuldig hoef te voel wat nie betrokke is nie; niemand hoef uit…
Madiba: God se geskenk aan ons
Vanuit so 'n geloofsraamwerk is Nelson Mandela God se groot geskenk aan Suid-Afrika en die wereld.Mandela het groot frustrasie in…
Leer Rom. 5:6-16 dat niemand verlore sal gaan nie en dat almal uiteindelik gered sal word
Rom 5:7"Want nouliks sal iemand vir 'n regverdige sterwe vir 'n goeie mens sal iemand miskien nog die moed h…