2 April 2016
Wees eg en opreg
Die bekende skrywer Bob Goff vertel 'n vehaal van 'n baie duur skildery wat hy gekoop het. Die 'painting was so duur die kunsgallery noem dit nie 'n 'painting nie, maar 'n 'piece. Ja, dis 'n duursame meesterstuk....
Artikels wat geloof, hoop en wysheid nader bring
Verken onlangse skrywes, soek volgens tema, of laat ons vir jou iets betekenisvol uitlig. Alles hier is netjies gegroepeer sodat die Artikels-blad voel soos deel van die nuwe tema, nie soos los kortkodes nie.
Ons lees in: 1Co 15:20 Maar nou, Christus is opgewek uit die dode; Hy het die eersteling...
Milanie Vosloo Ek weet wat Ek vir julle in gedagte het. Ek beplan dat goeie dinge met...
En as deel van God se ewige volmaakte plan vir elkeen van ons, ontvang elke uitverkorene wat glo...
Daar is ook verse wat op die oog af lyk of die tweede deel daarvan nie neergeskryf...
Daar was die reuk van gebraaide hoender in die Dover-stoof, wat midde-in 'n somer-hittegolf die hele huis verwarm...
Nie net is hy Jesus nie, se 'Miller, sy meisie, Mary Luck, is Maria Magdalena, wat deur talle...
Die Opstanding het 'n bepaalde doel in die profesie en in die genade bediening. Kom ons kyk kortliks...
'Gee my jou hart ... Luister mooi: daar is Iemand wat saggies in jou oor kom fluister en...
Ons leef tussen ander mense wat bang, onseker en/of verlore is of voel - self kan ons ook...
Nuutste Artikels
Blaai deur die mees onlangse artikels uit ons gemeente se publikasies.
Net herinnerings bly oor van Kersfeesreuke
Daar was die reuk van gebraaide hoender in die Dover-stoof, wat midde-in 'n somer-hittegolf die hele huis verwarm het. Die…
Ek eer Hom deur in my werk vir Hom te getuig
Paulus vermaan in 1 Korint. 10:31-33 om alles( insluitende jou werk) tot eer van God te doen; dit te vermy…
Die Bybel in 'n neutedop
'n OorsigUittog (Eksodus 1-18) VerlossingWet (19-24) GehoorsaamheidTabernakel (25-40) AanbiddingChristelike pelgrimstogOns sien deurgaans in die boek Eksodus 'n sinnebeeld van die…
Sirenius en die rowwe manne!
Sirenius het gehoor hoe die mense van Jesus praat. Hulle het goed gese soos: 'Oeee, hierdie nuwe leermeester van Galilea…
Om anders te kyk
Milani VoslooOns dien 'n wonderlike God ... Hy kan julle beskerm dat julle veilig by Hom in sy nuwe wereld…
Slaap
Vir laas beef oor haar lippe 'n fluistering:"Nag, Pappie". Ek merk hoe langsaam hy genaak,wat drome soet werklikhede maakin vaderarms…
Die soeke na selfverwesentliking
Wat sleg isVan die slegte goed wat die Prediker noem, en wat jy moet vermy, is darenteen die volgende:Afpersing, want…
Wanneer moet ons in die Ou Testament met hoofletters aandui dat 'n profesie ook na Jesus verwys?
Ek verkies om daarna te verwys as die grondvlak waarop dit staan. In Jesaja 7:10-13 het ons 'n duidelike gesprek…
God Se Tydsberekening
Soekend na meerDit was in haar dertigs dat Ella 'n krisis-oomblik beleef het. Sy beskryf dit as daardie fase wanneer…