Biblia Kiosk

Met die Kalkbaai hawe op ons voorstoep het ons die voorreg om betrokke te wees by die bediening aan Seelui. Hier word die evangelie aan vissers op ‘n kreatiewe wyse bedien.

    Wil u betrokke raak?

    Kies die bediening(e):

    Bewys dat u vlees en bloed is deur op die volgende prentjie te kliek: Boom.