Geloofsoffer

Ons het verskeie verantwoordelikhede teenoor ons Sendelinge, hetsy finansies of ons gebede. Sonder finansiële ondersteuning sal ons Sendelinge nie kan voortgaan met hul werksaamhede nie.

Ons hou een maal ʼn jaar ʼn Geloofsbelofteoffer herinstellings geleentheid waartydens ons alle lidmate van die Gemeente aanmoedig/uitnooi om biddend, deur middel van ʼn finansiële bydrae, eenmalig, maandeliks of kwartaalliks by ons sendelinge betrokke te raak. Die belofte wat gemaak word is slegs tussen die lidmaat en die Here.

 

    Wil u betrokke raak?

    Kies die bediening(e):

    Bewys dat u vlees en bloed is deur op die volgende prentjie te kliek: Koppie.