Happy Valley Home

Happy Valley is ʼn tuiste vir haweloses waar hul met menswaardigheid behandel word. Hier vind hul weer die geleentheid, toerusting en ondersteuning om weer optimaal in die gemeenskap te kan funksioneer.

 

    Wil u betrokke raak?

    Kies die bediening(e):

    Please prove you are human by selecting the Tree.