Omgewingsorg

Die Here gee vir ons die verantwoordelikheid om na die aarde om te sien. Na onderhandelinge met Metrorail het hulle ʼn deel van die spoorlyn aan ons gemeente toegewys. Vanaf Vishoek stasie tot by Sunny Cove stasie neem ons verantwoordelikheid om die treinspoor skoon te hou deur op ʼn gereelde basis die rommel op te tel.

 

    Wil u betrokke raak?

    Kies die bediening(e):

    Bewys dat u vlees en bloed is deur op die volgende prentjie te kliek: Sleutel.