Verwelkomingspan

Dit is ʼn voorreg om Sondae oggende as jy by die kerk instap ʼn vriendelike verwelkoming te ontvang. Dit laat die gemeentelede voel asof hul tuis gekom het. Ons het ʼn span, wie die gawe van gasvryheid het, wat hierdie belangrike bediening hanteer.

 

    Wil u betrokke raak?

    Kies die bediening(e):

    Bewys dat u vlees en bloed is deur op die volgende prentjie te kliek: Sleutel.