Vrouebybelstudie

Ons dames sien elke week uit na ons Bybelstudie en berei elkeen deeglik voor. Ons gebruik soms verskillende vertalings en kommentare om uit verskillende hoeke te kyk na dit waarmee ons besig is. Dit is wonderlik om te beleef hoe die Vader, deur die Gees, iets spesifiek op elkeen se hart lê wat dit dan met die groep deel. Ons leer elke week iets nuuts of ons word net weer herinner aan dinge soos God se beloftes en hoe Hy graag wil hê ons moet optree.

 

    Wil u betrokke raak?

    Kies die bediening(e):

    Bewys dat u vlees en bloed is deur op die volgende prentjie te kliek: Boom.