Wintermark

By die Wintermark skep ons geleentheid vir gemeentelede en ander entrepreneurs om tuisgemaakte  handgemaakte artikels teen bekostigbare pryse te verkoop. Die tafels kreun onder die interessantste items en daarmee saam is daar ook ʼn spyskaart en teetuin beskikbaar waar daar luilekker saam gekuier kan word.

 

    Wil u betrokke raak?

    Kies die bediening(e):

    Please prove you are human by selecting the Tree.