Verslawing: Drankmisbruik en emosionele aanranding

 

My en die kinders se lewens is een grote “roller coaster” – op en af en weer en weer. Selfs al is hy nie gedrink nie, trap hy ons plat. En die mense daar buite? “Haai, nee man, jy is darem ’n vreeslike goeie man.” Almal hou van hom. Ek is die een wat die “bitch” is.

Doen ek iets daaraan? Los ek dit? Hy het my al laat glo dat ek nie sonder hom oor die weg sal kan kom nie. Ek weet nie wat om te doen nie, maar ek is regtig ongelooflik moeg … Bly net moeg … slaap sleg.

Bron: http://www.litnet.co.za/cgi-bin/giga.cgi?cmd=cause_dir_news_item&cause_id=1270&news_id=79262

NGVishoek: Ds. ( dominee ) Martin Barnard.