Wiskunde in die Woestyn

Nog ‘n probleem, elke nag moes gekamp word. ‘n Kampterrein van 1200 vk km was nodig, dit is 40 kilometer breed en 48 kilometer lank.  Dink jy Moses het dit alles haarfyn uitgewerk voor die trek? Nee, hy was net ‘n gewone man met ‘n onwrikbare geloof in God. 

God sou sorg vir alles. 

Kom…   skep moed, jy met al jou probleme. 

Raai wat? ….. ons dien dieselfde God! 

Hy het nog NOOIT verander nie, en as Hy al Moses se probleme  kon oplos, sal Hy joune ook oplos. 

AL wat ons nodig het, is ‘n onwrikbare geloof in God.

NGVishoek: Ds. ( dominee ) Martin Barnard.