Artikels oor die Liefde

  • Sê jy: “Ek het jou lief!“?
      Hierdie soeke na ander se foute is nie ’n nuutjie van ons tyd nie. Dis ’n oeroue méns-ding. Het Adam nie die vinger na Eva gewys en Eva weer ...
  • Gasvryheid: so onthaal ek engele
      Dit was ‘n ongemaklike les om te leer; dat ‘n mens nie eintlik in terme van engele dink wanneer jy in ‘n glaskas-situasie is nie. Brink en ek het ...
  • Naasteliefde
    Wie is jou naaste, het ek aan die begin gevra. Oorlog bring die lelikste en wreedste in mense na vore. Die geskiedenis konfronteer ons daarmee. Dit is ook ’n ekstreem ...
  • Liefhê vir altyd
    In die aanloop tot Valentynsdag is die winkels gewoonlik propvol I-love-you-kaartjies, hartjie-koffiebekers, rooi hartsjokolades en rakke vol teddiebere wat jou wil verseker “dat hulle lief is vir jou“. En ja, ...
  • Virtuele Hofmakery
    Hy straf ons nieOns moet onthou dat God volmaak liefdevol is (Efesiërs 3:18; 1 Johannes 3:16-18) en volmaak soewerein in elke situasie, begeerte en behoefte (Psalm 109:21; Romeine 8;38-39). Tensy ...
  • Gee met liefde
    Groot was sy teleurstelling toe slegs een persoon gereageer het op sy advertensie — om net daarna kop uit te trek. Nadat die berig op die voorblad van die koerant ...
  • Sonder liefde is dit tevergeefs
    Jy kan al die geestelike gawes in die wêreld hê, jy kan absoluut gehoorsaam wees, jy kan al jou besittings uitdeel, jy kan die Bybel memoriseer, jy kan soos Martin ...
  • Goddelike ouerliefde: wat is dit?
    Ouers moet onthou dat volwasse kinders kan steeds verander. Dit gebeur baie keer dat kinders wegdryf van die gesinswaardes in die fase wat hulle uit die huis gaan. Juis dan ...
  • Jy kan nie mense afskryf nie
    Elmarie van der Westhuizen“Soos jy weet, het almal in die provinsie Asië my in die steek gelaat. Onder hulle is daar ook Figelus en Hermogenes. Mag die Here barmhartigheid bewys ...