- Noord van ons hart gebeur ’n wonderlike brein
Dit is ongeveer ’n driekwart vierkante meter groot as ons dit sou ooprol. Ons brein gebruik die ekwivalent van enigiets tussen 12 tot 23 watt se krag volgens navorsers. Tot ...
- Die Woord van God in die skepping en die herskepping (Johannes 1:1-5)
Die Griekse begrip van die woord, logos, lei tot diewese van die Godheid en van die mens. Aan die Griekssprekende wêreld moes Johannes in Grieks verduidelik wie Jesus is, en gebruik ...
- Skeppingsverhale en skeppingsvoorstelle
Lees gerus die volgende oor die opstandige see en die chaosmonsters van die see (Ps 74:12-14; 89:10-11; 104:6-9; Job 38:8-11; Jes 51:9; Jer 5:22). Die meeste van hierdie dele verwys ...
- Skepping of Skepper?
Maar wat Genesis 1 beklemtoon, is Wie alles geskep het. Daarom die byna oormatige verwysing na God, die God van Israel. Die punt wat Genesis 1 wil maak, is nie dat alles ...
- Die doel van die skepping
Ons sou seker kon begin om te vra waarom God alles geskep het. Hy het seker nie sommer uit die bloute besluit om te skep, en toe sommer lukraak daarmee ...
- Die Sondeval: ‘n nuwe perspektief van die gegewe feite
Sedert my kinderjare lees ek die opgetekende omstandighede rondom die sondeval as Eva wat haar ore aan die slimpraatjies van Satan uitleen en op sy aandrang van die vrugte van ...
- Die gawe van die skepping
God se vrygewigheid
Van meet af toe God die aarde geskep het, leer ken ons die ware hart van God. Nadat Hy die mens uit die stof van die aarde ...
- Debat oor skepping kan verwar
Een van die kwessies wat die afgelope tyd herhaaldelik deur ateïste geopper is, is die vraag waarom af arms en bene nie weer aangroei wanneer daarvoor gebid word nie.
Dit word ...
- Die skepping
7 So het dit gebeur. God het die gewelf gemaak en die waters onder die gewelf geskei van die waters bo die gewelf. 8 God het die gewelf hemel genoem. ...